NETWERK Namibië

Logo geen agtergrond

Netwerk is ʼn onafhanklike, nie-politiese, vrywillige, Christelike Afrikaanse organisasie, met ons grondslag in die Bybel as die Woord van God en dus rigtinggewend vir die hele lewe. Ons doel is om verskillende organisasies, instansies en individue, wat hulle beywer vir die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur, met mekaar te laat “netwerk”.

netwerk

Wie is ons?

BESTUUR

Bestuur WOFourie
WILMAR FOURIE

Voorsitter

Bestuur PWTromp
PHILLIPUS TROMP
Bestuur Brand van Zyl
BRAND VAN ZYL

Ondervoorsitter

Callie Opperman
DR. CALLIE OPPERMAN
Bestuur GRdeVTromp
GERHARD TROMP

Finansies

Bestuur Victor Boshoff
VICTOR BOSHOFF
Bestuur C Horn
CHRISTIE HORN
Elizma Theron
ELIZMA THERON

Uitvoerende beampte

footer
Scroll to Top