Moedertaaldag: Kom lê jou eiertjie...
Vertel ons wat is jou gunsteling Afrikaanse woord of sêding, en verduidelik hoekom.
Drie gelukkige inskrywings wen elk 'n N$1,000-geskenkbewys geborg deur Shoprite/Checkers Namibië.
Bepalings en voorwaardes:
- Werknemers van Netwerk, bestuurslede en hul familie mag nie deelneem nie.
- Alle inskrywings en korrespondensie word in Afrikaans gevoer.
- Alle inskrywings word deur die Netwerk-webblad gedoen.
- Die beslissing van die beoordelaars is finaal na die sluitingsdatum.