services-1

RAAK BETROKKE

Die waarde van enige netwerk word bepaal deur wat individue mekaar kan bied. Almal het sterk kwaliteite wat die gesamentlike netwerk kan versterk.  Raak betrokke om jou gemeenskap te dien, en om voordeel vir jou, jou gesin en jou besigheid te verkry.

Netwerk benodig fondse om Afrikaanse taal- en kultuurorganisasies in Namibië te help, asook om beurse en fasiliteite te skep. Jou bydrae kan n groot verskil maak!

download (1)

VOORDELE

Kanaal 7 bied 'n eksklusiewe afslag van 25% op alle advertensies aan Vriende van Netwerk. Volg die skakel onder vir meer besonderhede.

business-mobile-phone-and-tablets

VRIENDE VAN NETWERK

Kontak gerus die volgende Vriende van Netwerk:

 

Volgende stap

Stuur ons u kontakbesonderhede en ons sal die aansoekvorm per e-pos aanstuur.