Adverteer hier:

Kontak admin@netwerk-na.org vir meer besonderhede oor die Werkbank.

Beskikbare CV's:

Kontak admin@netwerk-na.org vir meer inligting oor enige van die volgende CV's tans beskikbaar in die Werkbank:

lazar-gugleta-XcW2nkj9nPg-unsplash

Skoonheidsterapeut - Windhoek, Namibië

20-jarige dame

Kwalifikasies:

Shadonai Beauty School, Biosculpture Namibia, Graad 12-diploma, Krieketafrigting, Boogskietafrigting.

Namibië verteenwoordig in netbal.

Ondervinding:

Skoonheidsalon, Onderwysersassistent

Vaardighede:

Verkope, Aankope en beplanning, Kostebesparing, Handelsmerkbestuur, MS Excel en Word, Afrikaans en Engels magtig

Opsomming:

Bereid om enige ander werk te doen. Leer vinnig, uitstekende mensevaardighede. Kompeterend, taakgerig.

jessica-lewis-fJXv46LT7Xk-unsplash

Administratiewe bestuurder - Windhoek, Namibië

49-jarige manspersoon

Kwalifikasies:

Graad 12, Universiteitsopleiding

Ondervinding:

Administratiewe Bestuur, Menslike Hulpbronbestuur, Verkope

Vaardighede:

Gemotiveerd en gedissiplineerd, goeie menseverhoudinge en skep van netwerke

Opsomming:

Verkies werk in administratiewe bestuur, om uitstekende sistematiese werksmetodes toe te pas.

isaac-smith-AT77Q0Njnt0-unsplash

Verkoops-/Bemarkingsbestuurder - Windhoek, Namibië

45-jarige dame

Kwalifikasies:

Diploma: Bemarkingsbestuur, Polytechnic

Ondervinding:

Verkoopsbestuur, Streeksbestuurder: kleinhandel, Aankope, Bemarkingsbestuur

Vaardighede:

Bemarking, Verkope, Aankope, Bestuur, Administrasie, Menslike hulpbronbestuur, Microsoft, Pastel

Opsomming:

Gedrewe, gemotiveerde persoon met baie ondervinding om toe te pas in jou besigheid.

hassan-ouajbir-IYU_YmMRm7s-unsplash

Verkoopspersoon / Finansiële dienste - Windhoek, Namibië

37-jarige manspersoon

Kwalifikasies:

Graad 12

World Rugby Vlak 3

Ondervinding:

Bankwese, Voertuigverkope, Rugby-afrigting en -bestuur, Gemeenskapsdiens

Vaardighede:

Uitstekende probleemoplossingsvermoë, Analitiese denke, Beplanning en organisering, Vermoë om ander te motiveer, Werk goed in span.

Opsomming:

Bereid om enige werk te doen. Uitstekende mensevaardighede, natuurlike leier en motiveerder. Doelgerig, eties.

Jou droomloopbaan is dalk net 'n kliek weg!

Kontak admin@netwerk-na.org vandag om vakatures te adverteer of jou CV in te dien.